01
01
Groot & klein projekte | Big & Small projects
02
02
Spanwerk onder toesig | Teamwork under supervision
03
03
Rehabilitasie projekte | Rehabilitation projects
04
04
In vernootskap met ander rolspelers | In partnership with other roleplayers

Een van die hoekstene van Christo Herselman Huisdienste is die houtwerk produkte en projekte wat deur Christo en sy span gemaak en geinstaleer word. Van hierdie uitstekende produkte sluit in:

  •  Tuin en dekmeubels
  • Huismeubels soos bv ingeboude kroee, asook kinderbeddens en ander meubels vir wonings en gastehuise
  • Toerusting vir speel- en sportgronde soos bv die by die St Francis Links golfbaan in St Francis
  • Die bou van houtdekke en trappe
  • Daar word ook gekwoteer op spesiale projekte vir kliente met spesifieke behoeftes en die nodigheid vir kwaliteit vakmanskap.
Copyright 2011 Houtwerk. Christo Herselman Huisdienste offer kwaliteit tegniese dienste in die Tuinroete
Joomla templates 1.7 by Hostgator