Om te voldoen aan die groeiende behoeftes van ons kliente is ons konstant besig om ons dienste en produkte uit te brei. Daarom instaleer ons nou ook die Sunflower Solar se volledige hoe en laedruk water verwarmers waarvoor u n subsidie ontvang van ESKOM.
Koperpyp=Kopseer
Ons bied ook 'n oplossing vir al u ou koperpyp probleme wat kopsere en slaaplose nagte veroorsaak. Laat ons u waterinstelasie oordoen met die Rifeng multilayer pyp wat geen gevaar inhou om gesteel te word of te roes nie.Die pyp is wit en kan gebuig, geverf en 95 grade warm water hanteer.

