As 'n bewys dat ons bly groei en voldoen aan ons kliente se behoeftes, het ons as 'n toevoeging tot ons uitstekende tegniese dienste en houtprodukte, ook onlangs die agentskap bekom van Sunflower Solar, om solar geysers te installeer en te onderhou.
Weereens 'n bewys dat ons voldoen in die behoeftes van ons groeiende klientelys en dat ons geen steen onaangeraak sal laat om die beste diens moontlik vir ons kliente te bied nie.
Christo Herselman Huisdienste is n eenstop besigheid wat alles in 'n gebou diens van die fondasie tot op die nok van die dak.
Dit is daarom dat Christo Herselman Huisdienste betrokke geraak het by die Tsitsikamma Mountain Bike Challenge en die Tigers Football Club as 'n borg.
Dit is ook vir ons belangrik en 'n voorreg om terug te ploeg in die gemeenskap wat ons vir soveel jare ondersteun het in ons besigheid.
As gevolg van ons lang en gerespekteerde betrokkendheid in die Kareedouw omgewing en sy mense, was dit vanselfsprek

